Flag Sponsorship Available

We started a flag & pin sponsorship pilot project two years back and had great feedback from members & business partners.

We are at the end of that two year sponsorship cycle and have 3 x flag & pin sponsorship opportunities available for the next two years.

The details of the sponsorship are as follows
· Length of sponsorship - 2 x years (Aug 2013 to Jul 2015)
· What marketing exposure? - The logo of the business is displayed on pin flags & recognition is give via clubs website
· Cost of sponsorship for period - R1300 for the 2 year period
· Closing date for applications - 30 June 2013
· Greens available - No. 3, 6 & 8

If you are interested please contact Christo Crafford (Club Captain) on 082 924 9934 or send your application to christo@ahm.co.za or to the club’s email at montagugolfclub@telkomsa.net

Borg Geleentheid - Putjievlae & Penne

Die klub het twee jaar gelede ‘n proef borgskap projek geloods, waar die putjievlae & penne geborg kon word deur besighede en die reaksie was uitstekend. Ons het nou die einde van die borgskap tydperk bereik en het 3 x putjievlag & pen borgskapgeleenthede beskikbaar vir die volgende twee jare.

Detail van borgskap is as volg
· Tydsduur van borgskap - 2 x years (Aug 2013 to Jul 2015)
· Blootstelling? - Due logo van besigheid verskyn op die vlae erkenning word verleen via die klub se webwerf
· Prys - R1300 vir 2 jaar tydperk
· Sluitingsdatum vir aansoeke - 30 Junie 2013
· Setperke beskikbaar - No.’s : 3, 6 & 8

Indien u belangstel en aansoek wil doen skakel Christo Crafford (Club Captain) op
082 924 9934 of stuur u aansoek na christo@ahm.co.za of klub epos montagugolfclub@telkomsa.net