Huis Uitvlucht Gholfdag

"n Baie suksesvolle dad was afgerond met 'n aandete uit die boonste rak.
Wenners vir die dag was :Andre Swart en E Swart met 47 punte.
Meneer Willem en Mevrou Elsabe Herbst (Huis Uitvlucht Komitee) het die pryse oorhandig.

Veels dank aan die Raad en Personeel van Huis Uitvlucht vir 'n uitstaande georganiseerde gholfdag.